LANDLOOP

INLIGTING OOR LANDLOOP

Leerlinge van so jonk as o/9 kan reeds deel word van Laerskool Elspark se langasems.

Kompetisietyd is gedurende die derde kwartaal en neem met groot sukses deel aan ligawedlope.