KOOR

Juniorkoor- Kokkewiete : Gr 1 - 3

Koorleier : Me E Visser

Begeleidster : Me W Dempsey

  • Deelneem aan kunswedstryde en koorfeeste word jaarliks beplan.

Oefendae en tye:
Maandae: 13:30 – 14:15

 

Ons SING want dit is LEKKER

Seniorkoor : GR 4 - 7

Keuring vir Seniorkoor Gr. 4 – 7:

Koorleier : Me E Terblanche

Begeleidster : Me E Marais

Oefentye:

Maandae 13:45 – 15:00

Optredes:

  • Deelneem aan Kunswedstryde, kerkoptrede en koorfeeste word jaarliks beplan.

Om jou Godgewe sangtelent maksimal te ontwikkel