GHOLF

INLIGTING OOR GHOLF

  • Gholf proewe word aan die begin van Kwartaal 4 vir al die spelers wat belangstel gehou.

  • Spelers moet aan die nodige vereistes voldoen.

  • Daar is verskeie ligas waaraan die spelers kan deelneem.

  • Ons skool affilieer met Ekurhuleni Suid. Ons skool beskik oor A, B en C spanne.

  • Die A en B spanne speel vir drie weke, elke Maandag op verskeie gholfbane in die Oos-Rand.

  • Die spanne kan dan vir die finale kwalifiseer afhangende van hoe hulle deur die liga gevorder het.

  • Wanneer die span nie kwalifiseer nie, kan ʼn speler as individual ook kwalifiseer afhangende van hoe hy/sy gedoen het deur die liga.